Tuesday, August 26, 2008

Huis van Oranje : SKK

Huis van Oranje het die inisiatief geneem om nog 'n Boere "bank"
(spaar en krediet Kooperatief - SKK) op die been te bring vir die
volk. Dit word gedoen in die wyer plan om ons volk finansieel weer
vry te maak, en 'n eie volksbank gestig te kry. Soos julle reeds weet
het Orania en Kleinfontein reeds sulke "banke".

Die beplanning van die Huis van Oranje Spaar en Krediet Kooperatief is
al so ver gevorder dat ons nou kan aankondig dat volksgenote wat
belangstel daarin, kan aandele reserveer en opneem in die SKK. Die
aandeel prys is R100 per aandeel, met 'n minimum van 5 aandele wat
opgeneem moet word. Die bankrekening is al ge-open, en 'n
stigtingsvergaderingsdatum is vasgepen. Die stigtingsvergadering sal
plaasvind op Saterdag die 27ste September 2008 om 10 uur. dit sal
plaasvind in die TLU gebou te Silverton se saal. Die adres is :

Jamesrylaan 194
Silverton, Pta.

Alle volksgenote word dringend opgeroep na die vergadering, sodat ons
met 'n spoed kan wegspring.

ENIGE VOLKSGENOOT WAT BELANGSTEL OM AANDELE IN DIE SKK TE BEKOM, EPOS
MY GERUS BY jan@hvo.co.za VIR VERDERE INLIGTING

Sunday, August 10, 2008

* Radio Pretoria *






RADIO PRETORIA trots Afrikaans en u kan daarna luister by
www.radiopretoria.co.za

BLUE DOT SEKURITEIT





ONS SPESIALISEER IN DIE BEVEILIGING VAN PLASE EN BESIGHEDE ORAL IN SUIDER AFRIKA
NUUTSTE PRODUKTE OP DIE MARK TEEN BILLIKSTE PRYSE

DIENSTE SLUIT IN:

                               GESLOTE BAAN KAMERAS - INSTELLASIE EN HERSTEL
                               ELEKTRIESE HEININGS - INSTELLASIE EN HERSTEL
                               NUUTSTE TEGNOLOGIE IN ALARM STELSEL
                               SELFOON KOMMUNIKASIE MET PRODUKTE
                               PASMAAK PRODUKTE VAN HOOGSTE GEHALTE

EN NOG VELE MEER.........

                     KONTAK ONS DADELIK OM U TE BEVEILIG

TEL:  073 525 5858
        012 997 2225
E-POS:  bluedotsecurity@gmail.com
FAKS:  0866 655278

COBUS WILKINSON

Camdix Wapenhandelaars






Camdix Wapenhandelaars

Handelaars in wapens en ammunisie
62 Ockerse Straat
Krugersdorp


Tel: (011)660-2398
Fax: (011)660-2698

http://camdix.blogspot.com/

Ook posbestellings (uitgesluit van wapens en ammunisie)

Fanie van Heerden Belasting en Rekeningkundige Dienste






Fanie van Heerden
Belasting- & Rekeningkundige Konsultant


Konfigurasie, installering en instandhouding
van gerekenariseerde rekeningkundige stelsels
Pos- & Kantooradres: Koggelaarweg 33  ROOIHUISKRAAL  0154

Telefoon: 012 661 8232

Selfoon: 082 954 1630

Faks: 086 615 4566

Modem: 082 768 4766

Biltong and Sweet Boutique






Biltong & Sweet Boutique
Tradisionele biltong
Gedroogde patties
Tuisgemaakte lekkernye
Tuisgebak
en baie meer
Vir meer inligting , kontak Thinus 083 297 8458 of Rienie 083 740 1561
ons lewer af vir groot bestellings , is ook op soek na
verteenwoordigers en beleggers wat die onderneming kan help uitbrei .

HVO - Huis Van Oranje






U eenstop finansiële dienstemaatskappy wat 'n verskeidenheid dienste
aanbied nml :



* Boedelbeplanning en lewensversekering

* Begrafnisdekking

* Korttermynversekering

* Beleggings in eiendom- en konstruksie sindikering

* Eiendomwaardasies

* Eiendomsbemarking

* Afslaersdienste

* Huislenings en konsolidasie van skuld

* Verhuringsadministrasie



In alle gevalle beskik ons oor die nodige registrasie en kundigheid,
en dit stel ons in staat om 'n vinnige en professionele diens te
lewer.



Die Huis van Oranje bestaan alreeds sedert 1995 as 'n finansiële
instelling. Deurdat ons 'n firma is wat nog groot erns met die
Afrikaner en ons Afrikaans-sprekende volk in ons land, streef ons
daarna om net die beste diens vir ons mense te lewer.









Kontak ons :

Tel : 0860 104 297

Faks : 0866 831 425

Epos : inligting@hvo.co.za



Adres  : Jamesrylaan 194

            Silverton

              0127