Wednesday, February 16, 2011

Boeretrots Tuindienste

BOERETROTS TUINDIENSTE

Geagte vriende, Hiermee die bekendstelling van 'n tuindiens uit die Volk en vir die Volk.
Vanaf Februarie 2011 gaan Boeretrots Tuindienste aan die volgende areas hul dienste lewer:
• Hele Pretoria area
• Verwoerdburg

Die dienste wat gelewer word sluit die volgende in:

• Sny van grasperke
• Sny van rante
• Versorging van blombeddings
• Verwydering van dooie blare
• Vee van plaveisels en stoepe
• Aanwend van onkruiddoder op versoek
• Verwydering van tuinvullis
• Snoei van bome en struike

Bogenoemde dienste is beskikbaar op 'n weeklikse basis of eenmalig indien u dit sou verlang.

Boeretrots Tuindienste gaan besigheid doen op bepaalde beginsels.  Die belangrikste daarvan is dat Boeretrots Tuindienste SLEGS van Volkseie arbeid gebruik maak.  Ons is ook trots om te sê dat Boeretrots Tuindienste net in Afrikaans besigheid gaan doen.

Skakel ons gerus vir 'n gratis kwotasie.  Boeretrots Tuindienste staan gereed om u tot diens te wees! 

U kan Leon Cornelius skakel by 082-3381455 of stuur 'n e-pos na: boeretrotstuindienste@gmail.com

1 comment:

Anonymous said...

Die koninkryk van die hemele het naby gekom.
God het jou lief. Lees jou Bybel.